LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rapids Country and Eco Estate | LekkeSlaap
+52

Rapids Country and Eco Estate

Tenteboskamp
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamp het 2 platforms met tente. Elke platform is groot genoeg vir 'n tent met slaapplek vir 2 tot 4 persone. Elke tent het 2 enkelbeddens en daar is 2 ekstra matrasse vir elke tent indien nodig. Daar is ablusieblokke met spoeltoilette en storte en warmwater word deur middel van 'n warmwaterdonkie voorsien (hout sal verskaf word). Gaste moet hulle eie kamptoerusting, stoele, eetgerei, gaslampe vir lig, eie gasbraai, eie braaihout/houtskool, slaapsakke en beddegoed vir enkelbeddens saambring. Daar is 1 bedkassie tussen die beddens, 1 lantern, 1 LED-lig, 2 kampstoele, 2 blikbekers, 2 wynglase, 2 gewone glase, 2 messe en vurke, 1 skottelbraai en 1 braaitang.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Tariewe is vir kamp.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kothuis het 2 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 2 driekwartbeddens het en die ander slaapkamer 'n dubbelbed. Addisionele matrasse is beskikbaar vir kinders wat by ouers in 'n kamer wil slaap. Bring net asb. slaapsakke en handdoeke vir die kinders saam. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kothuise is ten volle toegerus met elektrisiteit. Die warmwatersilinder is gasaangedrewe. Elke kothuis is toegerus vir 2 mense met eetgerei en breekware. Daar is 'n gasbraai en 'n vuurput vir gemeenskaplike gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Basiese selfsorg.

Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1 - Kamer 2
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kothuis het 2 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 2 driekwartbeddens het en die ander slaapkamer 'n dubbelbed. Addisionele matrasse is beskikbaar vir kinders wat by ouers in 'n kamer wil slaap. Bring net asb. slaapsakke en handdoeke vir die kinders saam. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kothuise is ten volle toegerus met elektrisiteit. Die warmwatersilinder is gasaangedrewe. Elke kothuis is toegerus vir 2 mense met eetgerei en breekware. Daar is 'n gasbraai en 'n vuurput vir gemeenskaplike gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2 - Kamer 1
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kothuis het 2 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 2 driekwartbeddens het en die ander slaapkamer 'n dubbelbed. Addisionele matrasse is beskikbaar vir kinders wat by ouers in 'n kamer wil slaap. Bring net asb. slaapsakke en handdoeke vir die kinders saam. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kothuise is ten volle toegerus met elektrisiteit. Die warmwatersillinder is gasaangedrewe. Elke kothuis is toegerus vir 2 mense met eetgerei en breekware. Daar is 'n gasbraai en 'n vuurput vir gemeenskaplike gebruik.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2 - Kamer 2
Vanaf
Vanaf R760
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die lodge bied 2 kothuise. Elke kothuis het 2 slaapkamers waarvan 1 slaapkamer 2 driekwartbeddens het en die ander slaapkamer 'n dubbelbed. Addisionele matrasse is beskikbaar vir kinders wat by ouers in 'n kamer wil slaap. Bring net asb. slaapsakke en handdoeke vir die kinders saam. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kothuise is ten volle toegerus met elektrisiteit. Die warmwatersillinder is gasaangedrewe. Elke kothuis is toegerus vir 2 mense met eetgerei en breekware. Daar is 'n gasbraai en 'n vuurput vir gemeenskaplike gebruik.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 8 km lank is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die pad voordat hulle blyplek bespreek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rapids Country Estate, Belfast, 0100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxODJiYmU1LWI0N2MtNGNhOS1hMjAxLTEyODI2MTIzNjY0Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400  per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Rapids Country Estate Belfast 0100 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -25.630296361594 29.954518675804
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!