Ramsgate Mews 4
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 4, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ramsgate Mews 4 bied selfsorgverblyf in ’n sekuriteitskompleks in Ramsgate aan, ’n stil kusdorpie aan die Suidkus van KwaZulu-Natal.
Die woonstel het 2 slaapkamers wat slaapplek aan 4 gaste bied. Daar is ’n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke kamer het ’n badkamer.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die sitarea het ’n TV en gemaklike banke. Die eenheid is op die tweede verdieping en lei na ’n dek met ’n see-uitsig.
Doendinge in die area sluit bootritte, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 82
Resensies 395
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marine-rylaan, Ramsgate Mews 4, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ramsgate Mews 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan, Ramsgate Mews 4, Ramsgate-Noord, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom