Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Beach Club 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Ramsgate Beach Club Eenheid 9, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ramsgate Beach Club 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Ramsgate in KwaZulu-Natal. Die kompleks is reg op die strand met direkte toegang tot die Ramsgate-skibootstrand wat dit die ideale verblyf maak vir gaste wat naby die strand wil wees.

Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en bied toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n enkelbed. Hierdie kamer lei na 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n gasbraai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike wasmasjien en tuimeldroër, kinderspeletjieskamer en 'n enkelmotorhuis. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die strand 'n paar meter verder en is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Beach Club 9 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Ramsgate Beach Club 9
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 1192, Ramsgate Beach Club Eenheid 9, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Beach Club 9 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Ramsgate Beach Club Eenheid 9, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd69708d640fa247b934f7cddad67a477cdbd4e8dadd38956b495d63009a66c2a0b7bd158b08ffafdc2a62156d463e3b20a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1192 Marine Drive Unit 9 Ramsgate Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.895435170864 30.345134127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem