Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Beach Club 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1192, Eenheid 1, Ramsgate Beach Club, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ramsgate Beach Club 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Ramsgate in KwaZulu-Natal. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat 'n rustige ontsnapping naby die strand wil hê.

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoele en 'n etenstafel toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer lei na 'n onderdakbalkon met meubels en 'n gasbraai. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, 'n gemeenskaplike wasmasjien en tuimeldroër, kinderspeletjieskamer en 'n enkelmotorhuis. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die strand 'n paar meter ver en is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Ramsgate Beach Club 1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 5 resensies vir Ramsgate Beach Club 1
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marine-rylaan 1192, Eenheid 1, Ramsgate Beach Club, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ramsgate Beach Club 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan 1192, Eenheid 1, Ramsgate Beach Club, Ramsgate South, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d543bb2b1c3dc93468638c98c0022115569217078d7ca0149a758d4a9dd60213ad06c3c66b5a1193d7682ce6ae25dcbe76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 1192 Marine Drive Unit 1 Ramsgate Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.895490409708 30.345193136246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem