Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rainbow Lodge

No. 1
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus kothuis het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n stapelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe. Die eenheid is lekker privaat en langs een van die damme met 'n pragtige uitsig oor die vallei geleë.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No. 2
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié pragtige houthuis het sy eie stoep en is onder hoë bome geleë met 'n uitsig oor die vallei en dam. Die eenheid het 'n dubbelbed en aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No. 5
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die unieke kothuis staan ook as die wittebrood-suite bekend en het 'n privaat stoep met 'n uitsig oor een van die damme. Die kothuis het 'n dubbelbed, oopplan-leefarea en 'n aparte badkamer met 'n wasbak, stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal Kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No. 7
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is anders as die ander aangesien dit nie uit hout bestaan nie. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed in 'n aparte slaapkamer en 'n stapelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en groot stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea en dié area lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n mooi dam-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal Kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No. 3
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van 'n dubbelverdieping-struktuur en beslaan die onderste verdieping. Dit het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n wasbak, bad en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook gemaklike sitplek in die sitarea en 'n balkon met braaigeriewe, en dit is naby een van die visvangdamme geleë.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
No. 4
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is deel van 'n dubbelverdieping-struktuur en beslaan die boonste verdieping. Dit het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer en 'n stapelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n wasbak, bad en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het sy eie stoep en braaigeriewe, en is naby een van die visvangdamme geleë.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 6 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 10
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 11 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim vierslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 11 gaste en is ideaal vir 'n groot familie of 'n groot groep vriende wat op soek is na rus en vrede. Die eenheid beskik oor 2 ruim slaapkamers met enkelbeddens, 'n badkamer, 'n groot kombuis onder en stapelbeddens onder die trappe. Daar is ook 'n koffietafel en stoele by die kaggel. Die boonste verdieping het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n groot leefarea met 'n pragtige uitsig oor die damme en tot aan die onderpunt van die vallei. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Die kothuis het ook sy eie stoep en 'n aparte braai.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 11 Aantal Kamers: 5 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 2
Plek vir 3 mense
1 xTripelstapelbed
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. op dat daar 'n grondpad van 2,6 km na die lodge lei. Die grondpad is vir alle voertuie geskik, maar gaste moet asb. stadig ry. Gaste moet ook voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Honde is teen 'n ekstra koste, gebaseer op die grootte van die ras, welkom. Honde moet ten volle opgelei wees en goed met ander honde oor die weg kom. Vroulike honde op hitte word nie toegelaat nie. Neem asb. kennis dat nie een van die kothuise omhein is nie en dat geen diere op die beddens of meubels toegelaat word nie. Dit is 'n plaas en daar is diere en honde op die perseel, daarom moet honde aan 'n leiband gehou word indien hulle nie met plaasdiere vertroud is nie. Oormatige blaf moet ook asb. beheer word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 35 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast to Dullstroom-weg, Groenvlei, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYjg4NTllLTdhN2ItNGM4ZS05MzMxLTlmNGM3ZWE4ZTA3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Belfast to Dullstroom Road Groenvlei 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.643344742385 30.101079940796
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem