Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quince Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Dié kothuis het trappe wat toegang tot die solderkamer bied en daar is ook 'n dam op die perseel wat Quince Cottage nie geskik maak vir 'n gesin met jong kinders of kinders wat nie kan swem nie.
Daar is geen uitkloktyd op die laaste dag van gaste se verblyf nie.
Let asseblief daarop dat die kothuis nie 'n TV het nie, maar wel 'n skerm en WiFi.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tamarak Plaas, Langs die R366, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmZGRiN2U5LTIyZmMtNDFjMS1hMjdjLTA4ZGEzNDkxNTU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Farm Tamarak Off the R366 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.814966011215 18.650518139214
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem