Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quaint Home In Onrus

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Quaint Home In Onrus
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Linda R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

'n Genotvolle vakansie vir mens en hond familie.

'n Aangename familie-vriendelike woning met genoeg spasie binne en buite. Baie hulpvaardige vriendelike eienaar. Vir diegene wat die huis bespreek, volg asb. die eienaar se aanwysings na die huis toe - Google Maps raak heeltemal deurmekaar en jy kan moontlik in die naburige Vermont eindig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quaint Home In Onrus se terugvoer

Hi Linda, dankie vir jou resensie. Jy het gevra om vroeër in te kom, terwyl ons bediende nog besig was. Ek sou graag wou weet wat nie skoon was nie, om ons diens te verbeter. Verder is ons bly dat julle die huis in Onrus en die omgewing geniet het.

Quaint Home In Onrus
Maritza S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S
Gesin met tieners

Quaint Home het alles en meer wat jy sou nodige hê vir 'n lekker vakansie, puik!

Dit was een van ons lekkerste plekkies in Hermanus/Onrus wat ons nog by was! Verseker sal ons weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quaint Home In Onrus se terugvoer

Maritza, dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het die huis, Onrus en die omgewing geniet. Ons sien uit om julle weer terug te sien.

Quaint Home In Onrus
Solveig B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solveig B
Gesin met tieners

We love the Quaint Home in Onrus.

We absolutely loved our stay at Quaint Home in Onrus. Thank you to the host for such great communication. The house was perfect. Everything that you need is right there. Lovely garden and outside area. Our dogs were very happy there. Very safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Quaint Home In Onrus se terugvoer

Hi Solveig, thanks for the positive review, much appreciated. We're happy you and your family enjoyed the house and the Onrus/Hermanus surroundings. Looking forward to having you back.

Quaint Home In Onrus
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Hennstraat 64, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf67aab8265b970b1fe56df4d1f77114c5cfb4ae58a6f175891645d8a61ce82e87427c8f4ca3047d0a9b5571f8d78f727f223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 41 Hennie Henn Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.4126635 19.1641989
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem