Quaggasfontein Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
PG Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 127
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Pieter D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Patrick O - Mrt 2024
Algehele gradering
Will stay there again.
Joyce E - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige, rustige mooi, stunning plek.
Nico V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike opsie vir verblyf in die Beaufort-Wes omgewing.
Gerhard O - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring beste gastehuis nog.
Julia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was werklik 'n aangename verblyfplek wat ek gekies het en beveel dit oral aan.
Helena B - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig. Netjies. Voel bederf. Warm gasvryheid.
Amanda L - Mrt 2024
Algehele gradering
A gem in the Karoo!
Danie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Sal nie weer daar verby ry nie.
Daniel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie oulike netjies plek. Awesome.
Martin R - Feb 2024
Algehele gradering
Alles was perfek. Die geriewe is puik en ons het uitstekende diens gekry.
Willem D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Hercules J V - Feb 2024
Algehele gradering
Gee jou kalmte en rustigheid.
Isak L - Jan 2024
Algehele gradering
Beveel dit sterk aan.
Natalie H - Jan 2024
Algehele gradering
Die eenheid bied 'n huislike gevoel. Rustige area om net te ontspan.
Francois V R G - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, rustig, veilig.
Neil J - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Albert S - Des 2023
Algehele gradering
Stylvolle verblyf op 'n rustige Karoo plaas.
Malan V - Des 2023
Algehele gradering
Alles was baie keurig.
Klaus M - Des 2023
Algehele gradering
Vriendellike en gasvrye mense. Eenheid skoon en netjies.
Stephen P - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful place to stay overnight.
Letitia G - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike gasvryheid, mooiste Karoo en vrede.
Alta V - Des 2023
Algehele gradering
Sal die verblyf vir almal aanbeveel.
Lance C - Des 2023
Algehele gradering
Probably one of the best guest houses in Beaufort.
Mathys B - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker, sal beslis aanbeveel en self weer besoek.
Nadine E - Nov 2023
Algehele gradering
Die rustigheid van die plek is net wat mens nodig het na 'n lang dag se reis.
Chris S - Nov 2023
Algehele gradering
Puik waarde vir geld en baie netjies.
Pierre G - Nov 2023
Algehele gradering
Rustige plaasverblyf.
Joanette S - Okt 2023
Algehele gradering
Karoo atmosfeer.
Angelique E - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Dries E - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag met gade en familie.
Connie P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige Karoo om die braaivleis vuur.
Johan R - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig.
Thane N - Okt 2023
Algehele gradering
Quiet farm stay.
Lida S - Okt 2023
Algehele gradering
Hoogtepunt na 'n dag van baie en ver ry. Die "attention to detail" was opvallend!
Maurits V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hetta B - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was 'n uitmuntende ervaring.
Roy And Jenny L - Sep 2023
Algehele gradering
Well worth travelling a short distance out of town to have a family farm stay.
Bessie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en mooi.
Andrew F - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste, skoonste plekkie. Aangename verrassing.
Marius L - Aug 2023
Algehele gradering
Karoo gasvryheid uit die boonste rakke.
Rolanda L - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig plekkie, so rustig.
Jan L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie stylvol en netjies, met attention to detail! Ons eerste keuse as ons weer in die omgewing wil oornag!
Antoinette L - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf.
Leon L - Jul 2023
Algehele gradering
A piece of heaven on earth just outside Beaufort West.
Renier D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon. Baie netjies.
Alex R - Jun 2023
Algehele gradering
Well equipped! Braai pack on offer was excellent.
Deon M - Jun 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Christine R - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Frans L - Mei 2023
Algehele gradering
Die beste in "Beaufortweste"!
Esna B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en gasvrye mense.
Marinda B - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was wonderlik om by so 'n lieflike plek te arriveer na 'n lang rit.
Beau L - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker stil en mooi, plaaslewe.
Philip H - Apr 2023
Algehele gradering
Uitnemende Karoo-plaasgasvryheid en verblyfervaring.
Lees meerYonica P - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir oornag!
Eckard C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie beïndruk!
Gideon J - Apr 2023
Algehele gradering
Karoo gasvryheid in 'n ontspanne atmosfeer.
Steyn B - Mrt 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek om te ontspan.
Nico K - Mrt 2023
Algehele gradering
Bakgat! Pragtige en gerieflike akkommodasie.
Dawid S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtig, netjies en ruim oornag op 'n rustige plaas.
Antoinette K - Feb 2023
Algehele gradering
Pragtig netjiese plek. Uiters goed toegerus!
Gert S - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige Karooplaas met volop skaduwee.
Margaret V - Feb 2023
Algehele gradering
Plaasatmosfeer geniet. Skoon, netjiese blyplek.
Johann C - Feb 2023
Algehele gradering
Uitstekende Karooplaas-verblyf.
Ben S - Jan 2023
Algehele gradering
Regte plaasverblyf naby die dorp.
Henk D - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf naby Beaufort-Wes. Baie netjies en heerlike braaiplek buite. PG is 'n baie vriendelike gasheer.
Mark D - Des 2022
Algehele gradering
Well located, quiet and spotless.
Willie V - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie PG en Linda.
Johan B - Nov 2022
Algehele gradering
Het dit baie geniet - dit was baie rustig. Die cottage is goed toegerus en luuks en ons kon lekker braai.
Lorraine O - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik!
Dries E - Nov 2022
Algehele gradering
Oornagstop en braai op ons road trip.
Rudi S - Nov 2022
Algehele gradering
Puik verblyf en waarde vir geld.
Shavaun D - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderlike plek om te bly!
Zelda T - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, baie netjies en skoon.
Lees meerDewald R - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekend!
Marie M - Okt 2022
Algehele gradering
Rustige, baie netjiese verblyf op 'n plaas.
Pd B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig. Veilige akkommodasie, uitstekend.
Harold G - Sep 2022
Algehele gradering
Great place to stay over.
Thomas S - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful nature and a comfortable stay. The hosts were also a pleasure to deal with.
Anell Isabella F - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastiese verwelkoming.
Wallie V - Jul 2022
Algehele gradering
Ideale oornagstop op pad Kaap toe (of andersom). Volgende keer bly ek langer!
Christiaan O - Jul 2022
Algehele gradering
Kliëntediens is tops.
Izak V - Jun 2022
Algehele gradering
Wat meer kan jy vra. Rustigheid. Gasvryheid. Wonderlike plekkie. Asb. bestel by hulle iets om te eet. Dit is heerlik. Dankie, beslis 'n aanbeveling om daar te oornag.
Maryna M - Jun 2022
Algehele gradering
Wonderlike oornag plekkie.
Lees meerTjaart D - Mei 2022
Algehele gradering
Puik!
Linda E - Apr 2022
Algehele gradering
Dit het gevoel asof ons by ons eie huis instap!
Monique D - Apr 2022
Algehele gradering
PG en Linda laat dit altyd voel soos 'n tuiste weg van die huis.
Ig V - Mrt 2022
Algehele gradering
Karoo-skaapplaaservaring.
Sandra V - Feb 2022
Algehele gradering
Beeldskoon en rustige verblyf.
Lees meerAndrew S - Feb 2022
Algehele gradering
Good overnight stop.
Santie J - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike, goed toegeruste oornagplek met gasvrye eienaars.
Tersia L - Feb 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf op pad terug Kaap toe.
Reginald B - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastiese plekkie om by te ontspan.
Marius D - Jan 2022
Algehele gradering
Beste gasteplaas in die Karoo.
Jean-mare C - Jan 2022
Algehele gradering
Mooiste mooi
Sune V - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek plekkie!
Jan B - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met baie goeie diens.
Tracy P - Des 2021
Algehele gradering
Relaxed and hospitable.
Gerhard P - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende fasiliteite en diens.
Armand G - Nov 2021
Algehele gradering
Very pleased.
Gary C - Nov 2021
Algehele gradering
Brilliant
Riana V - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige plek om te rus na 'n lang pad!
Louis A - Nov 2021
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing met aangename gasheer.
Dave B - Okt 2021
Algehele gradering
Hartlik ontvangs deur gasheer en gesin.
Lees meerMaryna S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n belewenis.
Danieel H - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Erna V - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Zelda T - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige omgewing met uitstekende en gerieflike verblyf. Vriendelike mense.
Ilze B - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige, netjiese, skoon plekkie.
Cobus J - Sep 2021
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Maggi S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike, rustige plekkie.
Carlo G - Aug 2021
Algehele gradering
Perfek vir oornagverblyf.
Deon L - Aug 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Andre M - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf met plaasatmosfeer.
Odie J - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties - gaan beslis weer
Daan D - Jul 2021
Algehele gradering
Kan nie vir beter vra nie, sal weer en weer teruggaan.
Corne E - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekend, sal graag langer daar wil kuier as net een aand!
Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker Karoo-plaasatmosfeer
Shaun W - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvryheid op 'n ander vlak.
Lees meerDanica C - Mei 2021
Algehele gradering
'n Baie lekker wegbreek.
Maresia H - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflik verwelkomend, pragtige woonstel en omgewing.
Retief N - Mei 2021
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek al oorgeslaap het.
Monique D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige, netjiese plaas-oornagverblyf.
Lees meerVandross C - Mei 2021
Algehele gradering
Stil en rustig.
Arnold J - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker kos en 'n baie lekker koninggrootte-bed. Ek't die oorslaap baie geniet.
Nicolaas S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige, gasvrye mense. Plaasgevoel.
Johan J - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik fantasties.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Quaggasfontein Plaas, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom