Punt Huis
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Punt Huis is 'n lieflike selfsorghuis naby gewilde trekpleisters in Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en 2 ekstra enkelbeddens vir kinders kan op versoek voorsien word. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, ketel broodrooster, mikrogolf, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 2 etenstafels en rusbanke in die sitarea. 'n TV en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die omsetter voorsien krag aan die WiFi en TV tydens beurtkrag.
Daar is 'n onderdakstoep met sitplek en ingeboude braaigeriewe, asook 'n tweede buitebraai. Parkeerplek in 'n enkelmotorhuis is beskikbaar. Die verblyf is naby Mosselbaai se hawe, verskeie restaurante en die vuurtoring.
Slaapplek
’n Bespreking by Punt Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 11
Jaar gelys 5
Ligging
- Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blandstraat 28, Mosselbaai, 6505, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom