Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pumbas Den

Selfsorg
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, vuurput en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Sjampoe, opknapper, lyfwas en lyfroom word voorsien.
Bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Opwasmiddel vir skottelgoed word voorsien.
Braaihout kan by die verblyf gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié bekoorlike oopplan-eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 dubbelbed, 1 enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskassie, elektriese braaipan, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad, vuurput en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word voorsien.
Sjampoe, opknapper, lyfwas en lyfroom word voorsien.
Bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Opwasmiddel vir skottelgoed word voorsien.
Braaihout kan by die verblyf gekoop word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stinkhoutsingel 293, Kranspoort Vakansiedorp, Middelburg, 1080, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1096b8bae410c16f5e3dab511c2d3c5c467e34dd07f009ec03a7ea7cd5e2de42ce5a75baf9e47aad3a062d5ac13582464c48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 293 Stinkhout Crescent Kranspoort Vakansiedorp 1080 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.41912526343 29.431822750243
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem