Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pringle Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 634, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 595 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Pringle Beach House is 'n knus selfsorgvakansiehuis wat enkele minute vanaf die hoofswemstrand en rivier, in die kusdorpie Pringlebaai geleë is. Hierdie afgesonderde eiendom is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek met die familie en vriende.

Die eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al die slaapkamers het 'n dubbelbed, maar slegs een slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbad en 'n toilet. Die oorblywende twee slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Bykomend het die etenstafel sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die kombuis lei ook na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die motorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Pringle Beach House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 88

Jaar gelys 5

Ligging

  • Anne-weg 634, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 595
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 595
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anne-weg 634, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85ca6267d31d8733270ef297242046b72aff8312634a0fe45d69588778a87f326d0ca8cff68a74573a0b55d9806540917dc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 595 per nag (plek vir 6) 634 Anne Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3424805 18.8333094
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem