Primrose Safe Haven
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Neem asb. kennis dat die gashere se 2 troeteldiere, Simson en Delilah, ook op die perseel woon.
Geen partytjies of geraas word toegelaat nie.
Ons perseel is in 'n uiters stil woonbuurt onder die toesig van CAP Security aangesien ons 'n sinagoge vir 'n Hebreeuse gemeente in ons woonbuurt het.
Oortreders sal vervolg word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-rylaan 35 Victory Park, Randburg, Johannesburg, 2195, Gauteng
- Geen kinders onder 2