Quaint Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Quaint Cottage is 'n knus tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n aparte erf in die hartjie van Sandbaai, net buite Hermanus. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n privaat houtdek met sitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n buitestort waar gaste die sand ná 'n dag op die strand kan afspoel.
Slaapplek
’n Bespreking by Quaint Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Michelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Quaint Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief-straat 267, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom