Portobelo 23
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 690 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Portobelo 23 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n woonstel in ’n veilige kompleks in die voorstad Diaz-strand in Mosselbaai. Dit is naby die strand en ander plaaslike besienswaardighede.
Hierdie woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad en stort het.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n wasmasjien. Die kombuis lei na die sitarea waar daar gerieflike sitplekke en ’n TV met DStv is.
Skuifdeure lei na ’n lieflike stoep met sitplekke en ’n Weber-braai. Neem asb. kennis dat hierdie eenheid nie ’n uitsig oor die see bied nie. Gaste kan van die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 149
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Voorbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-boulevard, Portobelo 23, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom