Ponderosa
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Neels V - Feb 2024
Algehele gradering
Gerhard en Estelle is die aangenaamste gashere wat ons ontmoet het.
Ponderosa se terugvoer
Baie dankie Neels vir jou terugvoering.
Jy was 'n uitstekende gas. Het gevoel soos 'n jare lange vriend.
Jy is enige tyd welkom by ons.
Mike H - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable and beautifully decorated. The beds were a bit hard though.
Marina L - Nov 2023
Algehele gradering
10/10 dis voorwaar verblyf perfekte.
Ponderosa se terugvoer
Baie dankie
Waardeer.
Pierre R - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect spot.
Mareli F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie tevrede.
Joseph J - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Lees meerMichelle H - Jul 2023
Algehele gradering
Incredibly clean and comfortable stay.
Ponderosa se terugvoer
Dankie Michelle vir jou resensie.
Stuart W - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely homely feel.
Ponderosa se terugvoer
Thanks Stuart for your review. Appreciate this
Siyamthemba M - Nov 2022
Algehele gradering
Great stay.
Annie P - Nov 2022
Algehele gradering
Verrassend lekker.
Ponderosa se terugvoer
Baie dankie Annelie vir jou mooi terugvoering. Waardeer dit.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noordstraat 206, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom