Ponder Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ponder Place is 'n gerieflike tuinwoonstel vir 2 gaste in Linkside, Mosselbaai.
Dié oopplan-woonstel het 'n privaat ingang, koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar en die eenheid het 'n werksarea.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die tuin gebruik.
Ponder Place is 700 m van die St. Blaize-voetslaanroete af en is ook net 2 km vanaf winkels en restaurante. Santos-strand is 3 km ver.
Slaapplek
’n Bespreking by Ponder Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Cia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Ligging
- Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Ponder Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Linkside Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danie de Jager-straat 14, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom