Pond House – Riverclub
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pond House is in die sekuriteitskompleks The Riverclub in Plettenbergbaai, reg langs die skilderagtige Piesangrivier geleë. Die kompleks is lekker ruim met Victoriaanse argitektuur en is slegs 'n kort entjie vanaf Plettenbergbaai se hoofstrand geleë.
Ons losstaande dubbelverdiepinghuis is ten volle gemeubileer en het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping. Die een het 'n koningingrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort. Op die boonste verdieping is daar 'n ruim solderarea, 'n derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en nog 'n volledige badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond en daar is 'n aparte opwaskamer. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n patio reg rondom die huis. Daar is 'n groot Weber.
WiFi is nie beskikbaar nie.
Riverclub se paaie is geplavei, heerlik vir gesinne met kindertjies om op te stap. Die swembad, tennisbane en muurbalbane bied ook genot vir iedereen.
Slaapplek
’n Bespreking by Pond House – Riverclub sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Paula Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 12
Jaar gelys 15
Ligging
- Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvalleiweg, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom