Point View Self-catering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Naomi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Elmo Rendell I - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker.
Elsje H - Apr 2023
Algehele gradering
Gevoel soos huis. Baie netjies, alles wat jy nodig het, was daar.
Annemie B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig met goeie ligging.
Point View Self-catering se terugvoer
Baie dankie Annemie. Hoop om gou weer van julle te hoor. Groete, Naomi
Elaine V - Des 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, voel soos by die see!
Fiona M - Nov 2022
Algehele gradering
The stay at Point View Self catering was very nice.
Merri S - Nov 2022
Algehele gradering
Excellent.
Andre V - Okt 2022
Algehele gradering
What a gem! Awesome location with a picture perfect view of the sea and harbour.
Point View Self-catering se terugvoer
Thank you Andre. Hope to see you soon. Regards Naomi
Lauren W - Okt 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, veilig en gemaklik Sal enige tyd weer terug gaan.
Alet V - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Nick B - Sep 2021
Algehele gradering
Deure sukkel om oop te maak, uitleg deurmekaar.
Point View Self-catering se terugvoer
Ons sal aandag aan die deure gee! Jammer vir enige ongerief.
Bernie N - Aug 2021
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek
Point View Self-catering se terugvoer
Baie dankie vir die goeie verwysing. Ons hoop om binnekort weer van jul te hoor. Vriendelike groete, Naomi.
Alison T - Des 2019
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Annarie E - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig, gerieflik!
Trevor S - Jan 2018
Algehele gradering
An absolutely lovely place.
Sheldon Y - Jul 2017
Algehele gradering
Fantastic.
Philip R - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en goed toegerus.
Monique C - Jan 2017
Algehele gradering
Uitsonderlik.
Point View Self-catering se terugvoer
Baie dankie Monique. Ons hoop om jul gou weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoogstraat 50B, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom