Point Terrace 18
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 632 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Point Terrace 18 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Mosselbaai met 'n mooi see-uitsig en 'n uitsig oor die karavaanpark voor die kompleks.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg en bestaan uit die kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Die sitarea het sitplek en 'n TV. Gaste het toegang tot WiFi. Skuifdeure lei na 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele en 'n ingeboude braai. Daar is veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.
Die verblyf het ook 'n omsetter in in die geval van beurtkrag.
Slaapplek
’n Bespreking by Point Terrace 18 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Point Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 150
Jaar gelys 8
Ligging
- Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Terrace 18 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point-weg, Point Terrace 18, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom