Point Pleasure
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Point Pleasure is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Mosselbaai geleë is. Die kompleks is naby verskeie besienswaardighede en geriewe. Dit is die ideale bestemming vir 'n kuswegbreek.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n toonbank met kroegstoele toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n privaat balkon met ingeboude braaigeriewe en buite-eetplek. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Gaste kan besienswaardighede, soos die Point Caves, getypoele, die St Blaize-vuurtoring, plaaslike restaurante en kroeë besoek, of die area se Zipline en watersport geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Point Pleasure sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Deon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Maande gelys 5
Ligging
- Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Point Pleasure het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom