Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Point Pleasure

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Deon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Point Pleasure
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Raymond V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond V
Gesin met klein kinders

Tyd was te kort. Ek wens ons kon baie langer gebly het.

Ons is so dankbaar dat ons die plekkie geboek het. Ons het gehoop dit sou wees wat ons verwag het, en dit het dit oortref. Ons het so lekker gebly. Deon het alles reg gehad, en hy het dit vir ons so gemaklik gemaak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Point Pleasure se terugvoer

Dit was 'n groot plesier, julle is enige tyd weer welkom

Point Pleasure
Jo Ann B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo Ann B
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het beslis elke liewe oomblik geniet. Die uitsig. Al wat kan bygevoeg word is dalk WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle R

Peaceful, good setup and good location.

Spacious and good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Point Pleasure se terugvoer

Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Ons sal julle met ope arms terug verwelkom. Groete, Deon.

Point Pleasure
Roche G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roche G
Saam met vriende

Uitstekend.

Het baie lekker gekuier, sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Gesin met klein kinders

Wonderful.

We had an awesome stay. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theu B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theu B
Gesin met klein kinders

Netjies, mooi, moderne plek.

Dit was heerlik, net te kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Point Pleasure se terugvoer

Baie dankie, Theu. Dit was 'n plesier om julle te huisves.

Point Pleasure
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point-straat, Point Terrace 17, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742f3d4f1a50f08da3a68832ae453c7731cef1a9f7888e460c7fd4aa506047b9e57bb9bae10c4f1ce0cb9de33445125308ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Point Street Point Terrace 17 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184444530693 22.156283365012
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem