Podges
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Podges is 'n bekoorlike vakansiehuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp naby die Krokodilbrug-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, bied.
Die huis beskik oor 2 slaapkamrs met lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en ;n mikrogolfoond toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en le na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan die swembad buite geniet. Die braai-area is ideaal vir 'n buitekuier en spog met pragtige uitsigte oor die bosveld.
Natuurliefhebbers moet beslis die nabygeleë Nasionale Krugerwildtuin wat uitstekende wildkykgeleenthede bied, besoek. Gaste kan ook die omgewing verken deur begeleide wildritte, staproetes in die bos of selfs perdry-safari's.
Slaapplek
’n Bespreking by Podges sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Jaar gelys 1
Ligging
- Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Podges het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1630, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom