Plottie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
André Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Keith W - Feb 2024
Algehele gradering
Brilliant.
Lees meerWillie C - Jan 2024
Algehele gradering
Baie gemaklik en vriendelike diens.
Raymond H - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld verblyf.
Louis N - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en loop aftsand van die see.
Plottie se terugvoer
Dankie, Louis! Dit was 'n plesier om julle hier te hê en hoop julle kom gou weer.
Jaco K - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderful and beautiful view of the beach.
Reynold F - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Marius C - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly.
Lani D - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Tesmine G - Jun 2023
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek by Plottie gehad en sou graag weer soontoe wil gaan.
Annalice S - Jun 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Collin G - Mei 2023
Algehele gradering
Pleasant, convenient, and awesome.
Orgdp D - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie area.
Jeanne-marie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Huis gerieflik en ruim.
Delona L - Feb 2023
Algehele gradering
Fantastiese plekkie.
Dordrey B - Jan 2023
Algehele gradering
'n Lekker wegbreekplekkie voor die skole begin.
Lees meerZulayga H - Jan 2023
Algehele gradering
The accommodation came with challenges which made the stay stressful and awkward. The house was not deep cleaned by a cleaning crew and requires a lot of TLC. Disappointing for a R5K per night stay.
Lees meerPlottie se terugvoer
Thank you for your honest feedback, helping us to improve. To have the house spotlessly cleaned is our top priority. To this end I got a new cleaning crew in mid-2022 and have had only positive feedback since then. If we dropped the ball on your visit, I sincerely apologise for the inconvenience.
In order to improve even further, I have moved to Struisbaai during December to personally supervise and to ensure that maintenance is kept up to date. Since my move here we have made the following improvements:
I have removed all the windows and replaced or repaired the hinges and handles to ensure that all windows now open with ease. I have changed the Wi-Fi from LTE to Fibre and upgraded to an uncapped 50Mb upload/50Mb download package. I am now not only providing portable lights but have lights in the main living areas connected to an uninterrupted power supply (UPS). The TV, DStv, Entertainment system and Wi-Fi are now also connected to the UPS for a seamless transition into and out of load shedding. You won’t even miss one second of your favourite sports or series. We now have a two-plate gas stove as alternative during load shedding. We replaced the two old fridge/freezers with a modern full length fridge and full length freezer. We replaced the old dishwasher with a modern dishwasher. While most guests prefer to use the dishwasher and dishwashing cubes we provide, we do also provide dishwashing liquid and sponges. The toilet paper we provide are normally sufficient for the number of guests for a weekend. Guests sometimes misplace or loose keys and this was the case with the bathroom key for the guests that stayed before you. I apologise that these things were not picked up during the inspection, as it should have been rectified before you checked in. To prevent any issue with lost keys in future, I have replaced it with slide locks to lock the bathroom from the inside.
The one bathroom’s geyser is plugged in behind the bed next to the bedside lamp. Guests do sometimes unplug the geyser to charge their phone or use another device and then neglect to plug the geyser back in. This is what happened in your case. To prevent this from happening in future I have added a second power outlet in the room which is easily accessible to guests and also marked the geyser’s plug clearly.
I am on 24/7 standby to address any issues that may arise and all of the above could have and would have been addressed immediately if I was informed, as demonstrated by the following:
When the house was painted last year, the painters did not properly fix all the curtain rails afterwards. When you informed me of the problem I fixed it immediately. The TV in the children's bedroom was not advertised on the website since it is not connected to the DStv, but only to a DVD player which is sometimes useful to occupy the kids. When you complained about the fact that it was not connected to the DStv I fetched and set up my 50 inch smart TV for the kids. You asked about emergency lighting and I provided you with portable lights immediately. The new fibre Wi-Fi installed shortly before your arrival provided good coverage throughout the property, except for the TV room. From the time you informed me, I literally worked day and night to pull cables and add a second access point which now provides excellent coverage in the TV room and also improved coverage throughout the property. The key hook itself was hanging on hooks and I have never experienced it falling off nor have I ever been informed about it falling off. It is now screwed to the wall, so this will not happen again.
Tiaan D - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker naweek gehad.
James F - Des 2022
Algehele gradering
Die familie en vriende was dadelik impress met huis en als is mooi en netjies. Ons het dit regtig geniet.
Jolene D - Nov 2022
Algehele gradering
Die huis was ruim. Genoeg spasie vir almal. Al die vensters kon nie oopmaak nie en dit het 'n bedompigheid in die huis veroorsaak.
Lees meerPlottie se terugvoer
Die vensters is intussen herstel en al die vensters maak nou weer maklik oop. Ek vra opreg om verskoning dat daar nie voldoende toiletpapier, opwasmiddel en sponsies was nie. Ek is 24/7 beskikbaar om enige probleme soos hierdie aan te spreek.
Een van die kaste was gesluit en die sleutel was weg nadat julle vertrek het. Daar was ook onverklaarbare vlekke in die bad. Die skoonmakers gebruik die kas om die beddegoed te bêre terwyl die linne gewas word en het my verseker die kas was nie gesluit nie en die sleutel was daar voor julle verblyf. Julle het gesê dat daar nie ‘n sleutel was nie en dat julle nie die kas gebruik het nie. As gevolg van die teenstrydigheid het ek die deposito teruggehou totdat ek agter die kap van die byl kon kom met die hoop dat ons die sleutel sou kry.
Op 6 Desember, 9 dae na julle verblyf, het jou mans vriend my weer geskakel en op grond van bostaande gesê dat ek ‘n gedeelte van die breekskade deposito kon gebruik om die koste te help dek. Ek het dieselfde dag gedeelte van julle deposito terugbetaal en het nie die volledige koste om die slot te vervang by julle afgetrek nie. Jou stelling oor die breekskade deposito is dus onakkuraat en gee nie al die relevante inligting nie. Verder het dit sedertdien aan die lig gekom dat julle wel die kas gebruik het en dit gesluit het. Jy het self bevestig dat dit jou swembroek is wat ons in die kas gekry het nadat ons dit oopgebreek het. Ek moes dus eintlik die volle koste vir die vervanging van die slot en herstel van die kas by julle afgetrek het.
Abby K - Nov 2022
Algehele gradering
Amazing.
Shanell V - Aug 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, sal weer gaan. Die buurt was baie vriendelik.
Anesta S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, die braai-area is baie gemaklik en gerieflik.
Robynne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lieflike ligging. Huis kort bietjie werk.
Kay-linne P - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was regtig 'n lekker naweek. Die idea om by die see te wees was baie lekker, maar die geld wat betaal was vir die huis dink ek is te veel die vensters kan nie eers reg oop nie.
Lees meerPlottie se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie aan julle standaarde voldoen het nie. Ons sal 'n punt maak daarvan om julle klagtes aan te spreek.
Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak en hou die wind uit wanneer dit behoorlik toegemaak word. Ons beplan om die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19.
Die geut wat oorgeloop het was ongelukkig onvoorsiene en agv die stormweer op die dag met julle aankoms. Ek het 'n eenvoudige oplossing gegee wat die probleem binne minute aangespreek het.
Die komberse is nog goeie ou wolkomberse. Dit lyk miskien nie modern nie, maar ook definitief nie soos vloerlappe nie, en hou mens nog ordentlik warm al is dit hoe koud.
Norma-gine D - Okt 2020
Algehele gradering
Very relaxing.
Liesl S - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker vakansie gehou!
Ewan P - Aug 2020
Algehele gradering
Was lekker.
Loekie G - Feb 2020
Algehele gradering
Lekker gasvrye plek en lekker kuier-area.
Audrey R - Jan 2020
Algehele gradering
Neat and clean. Plenty space.
Angelo S - Nov 2019
Algehele gradering
Teleurstellend en onhigiëniese.
Lees meerPlottie se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie 100% was nie. Ons het 'n punt gemaak daarvan om julle klagtes aan te spreek. Die vuil breekware en yskas is eenvoudig onaanvaarbaar en ek het dit met die skoonmaakdienste opgeneem. Plottie is intussen binne en buite nuut geverf en ons is baie in ons skik met die nuwe voorkoms. Die matte is vervang met teëls en die verskil is ongelooflik! Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak en hou die wind uit wanneer dit behoorlik toegemaak word. Ons beplan om ook die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig tans 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19. Die realiteit is dat dit ongelukkig moeilik is om 'n loodgieter in die hande te kry op 'n Vrydagaand. Ek het dit net vooraf uitgewys, maar het wel een probeer kry. Vir die res is dit jammer dat baie van die klagtes nie onmiddelik met my opgeneem is nie aangesien daar eenvoudige oplossings was. In my verwelkomingsboodskap het ek spesifiek gevra dat julle nie moet huiwer om my te kontak indien daar enige vrae of probleme is nie.
1. Ek is nooit ingelig dat die nutsman nie die toilet reggemaak het nie anders sou ek iemand gekry het wat dit wel kon uitsorteer. Dit was dus definitief nie nodig om heel naweek met die probleem te sit nie.
2. Plottie het drie badkamers en al drie was eintlik uit die staanspoor beskikbaar. Dit is net per abuis dat ek agtergekom het julle is besig om die een kamer en badkamer heeltemal mis te kyk.
3. Ek is nooit gevra oor die rede vir die kennisgewing om nie die badkrane oop te maak nie anders sou ek as volg kon verduidelik. Dit is omdat die spesifieke krane foutief is en nie meer gebruik word nie. Die bad is omskep in 'n bad/stort en die oplossing is om eenvoudig die stort se krane te gebruik. Die spesifieke genoemde krane het dus geen impak op die gebruik van die badkamer nie.
4. Ek is nooit ingelig oor die geyser wat nie warm maak nie. Die spesifieke geyser het 'n skakelaar in die kamer wat ongelukkig soms per abuis deur gaste afgesit word.
'n Enkele oproep of boodskap wat vra oor die krane se kennisgewing en koue geyser sou dus onmiddelik verseker het dat julle twee bruikbare toilette en twee warm storte tot julle beskikking sou hê. Dit is nou selfs voordat die probleem in die derde badkamer aangespreek word en hiervoor was dit ook net nodig om my te laat weet dat die nutsman dit nie uitsorteer het nie.
Wayde D - Aug 2019
Algehele gradering
Lovely stay, enjoyed it completely.
Charles Joseph R - Jul 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Kevin L - Mei 2019
Algehele gradering
Bekostigbaar en oorgenoeg spasie.
Lees meerPlottie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons gee nou 5GB data per naweek en is besig om te kyk na uncapped opsies. Fibre is amper hier! Die mikrogolfoond is vervang en die ander probleme aangespreek.
Lesley D - Mei 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Johnny M - Mei 2019
Algehele gradering
Die huis het aandag en 'n goeie skoonmaak nodig.
Plottie se terugvoer
Ek is baie bly julle het julle kuier op Struisbaai geniet en vra om verskoning dat alles nie 100% was nie. Ons het 'n punt gemaak daarvan om julle klagtes aan te spreek. Die feit dat alles nie ordentlik skoon was nie is eenvoudig onaanvaarbaar en ek het dit met die skoonmaakdienste opgeneem. Plottie is intussen binne en buite nuut geverf en ons is baie in ons skik met die nuwe voorkoms. Die matte is vervang met teëls en die verskil is ongelooflik! Daar is wel van die vensters wat nie kan oopmaak nie, maar Plottie het buitengewoon baie vensters en die oorgrootte meerderheid kan wel oopmaak. Ons beplan om ook die vensters te vervang, maar daar is ongelukkig tans 'n vertraging by diensverskaffers agv COVID-19.
Marchall A - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties vir rustige wegbreek.
Michaela S - Apr 2019
Algehele gradering
Netjies.
Angelo F - Mrt 2019
Algehele gradering
Naweek was medisinaal vir die siel.
Christiaan C - Mrt 2019
Algehele gradering
Great stay for family and groups.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker verblyf vir gesinne en groepe.
Ons het lekker gebly vir ons kompetisie. Eienaar was baie behulpsaam wanneer hulp benodig was.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janet M - Feb 2019
Algehele gradering
Not worth the money.
Cindy-lee P - Nov 2018
Algehele gradering
Die ligging van die plek is goed, maar die advertensie is nie wat die plek is nie.
Lees meerPlottie se terugvoer
Ek wil eerstens opreg om verskoning vra dat Plottie nie aan u verwagtinge voldoen het nie.
Ek verskaf gratis Wi-Fi, maar dit is nie onbeperk nie. Die advertensie sê dat gaste toegang het tot gratis Wi-Fi, nie onbeperkte gratis Wi-Fi nie, en is dus korrek. Die webblad het ongelukkig net 'n opsie om "Gratis Wi-Fi" aan te dui en nie "Gratis Beperkte Wi-Fi" nie. Daarom wys ek die beperking uit in die opvolg e-pos en op Plottie se webblad wat aan gaste gestuur word sodat enige probleem met die beperking vroegtydig aangespreek kan word. Die Wi-Fi is meestal voldoende vir gaste, maar daar is 'n opsie om addisionele data teen die verskaffer se standaard tariewe te koop. Ek het nietemin in u geval gratis addisionele Wi-Fi aan u verskaf toe ek besef dat die beperkte data vir u 'n probleem was.
Ek het die korrekte Wi-Fi wagwoord aan u verskaf die aand van u aankoms en het daardie aand geen verdere navrae hieroor ontvang nie. Ek het eers die tweede aand 'n boodskap oor probleme met die Wi-Fi vanaf u ontvang. Ek het u onmiddellik geskakel, ons het vasgestel dat u aan die verkeerde netwerk probeer verbind het en die probleem was dus onmiddellik aangespreek nadat ek bewus gemaak is daarvan.
Die DStv word aangeskakel vir die spesifieke periode wat gaste bespreek en soms is die eerste poging om dit aanlyn te aktiveer nie suksesvol nie. Ek het dit reeds op die eerste aand vir die tweede keer aktiveer, onmiddellik nadat ek u boodskap ontvang het dat die eerste aktivering onsuksesvol was. Ek het spesifiek gevra dat u moet bevestig of dit aangeskakel is en het daarna geen verdere terugvoer hieroor ontvang nie. Die tweede poging op die eerste aand was dus suksesvol.
Wat u ander klagtes betref. Ek gebruik professionele skoonmaak- en wasgoeddienste ek was dus heeltemal uit die veld geslaan deur u bewerings.
U terugvoer word egter ter harte geneem en ek het dit met die diensverskaffers bespreek. Ons poog altyd om te verbeter.
Bianca C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vir almal, jonk en oud.
Lucy B - Mrt 2018
Algehele gradering
Spacious and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ruim en gerieflik.
Sal weer hier kom bly. Alles wat jy nodig het is daar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bradley W - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename en rustige verblyf.
Bernhard W - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Engela S - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike spanbounaweek by Plottie gehad.
Michael L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie lekker!
Mary O - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was een van die wonderlikse naweke wat ek saam met familie en vriende gehad het om my 50 ste verjaarsdag te vier.
Ashley K - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Megan M - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Jolanda V - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek saam familie.
Nicole K - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend, gerieflike verblyf.
Carlin A - Mei 2016
Algehele gradering
Fantastiese naweek!
Lees meerBrendon M - Mei 2016
Algehele gradering
It was a wonderful, relaxing time with family in a perfect holiday house!
Jaco V - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie goeie uitleg en geriewe.
Raeesa B - Feb 2015
Algehele gradering
Nice place for a quick weekend getaway
Plottie se terugvoer
Thank you for the feedback, enabling us to improve. Aimed at two or three families sharing, Plottie now offers three double bedrooms and eight single beds.
Reinette J - Feb 2015
Algehele gradering
Heerlik, baie gerieflik. Het baie veilig gevoel. Sal definitief aanbeveel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nerina-weg 10, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom