Place des Amoureaux
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Place des Amoureaux is in Plettenbergbaai en bied 'n verskeidenheid gerieflike, gemeubileerde kamers.
Die verblyf het sonpanele in die geval van kragonderbrekings soos beurtkrag.
Gaste kan die Robberg- of Dolphin-kamer bespreek. Die kamers is in die hoofhuis en elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamers het dubbelbeddens en privaat badkamers. Daar is ook 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in elke kamer.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is op die terras wat oor die see kyk beskikbaar. Daar is ook veilige parkeerplek.
Place des Amoureaux is 1,5 km vanaf Lookout-strand en Plettenbergbaai het 'n verskeidenheid wandel-, voetslaan- en bergfietsroetes, perdryroetes, walviskykgeleenthede, kajakvaar in die see en verskeie restaurante en winkels. Besienswaardighede sluit die Lawnwood Snake Sanctuary, Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary en vele meer in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janetha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 6
Ligging
- Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Place des Amoureaux het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langdown-straat 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom