Pinnacle Point Lodge 81
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pinnacle Point Lodge 81 is in die Pinnacle Point Kus- & Gholfoord geleë en het slaapplek vir 4 in 'n ruim huis.
Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers op die boonste verdieping en bied 'n lieflike uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea is op die onderste verdieping en die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitkamer en kamers het satelliet-TV's. Die leefarea lei na 'n sonnige stoep met braaigeriewe. Daar is ook WiFi.
Pinnacle Point Lodge 81 is net 350 m vanaf die Garden Route Casino, 850 m vanaf die Pinnacle Point Gholfklub en daar is 'n 24 uur-pendeldiens op die landgoed. Die landgoed bied ook verskeie doendinge, soos gholf, voetslaan, voëlkyk en fietsry.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Lodge 81 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Anna Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Pinnacle Point Lodge 81 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacleweg, Pinnacle Point Lodge 81, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom