Pinnacle Point Fynbos 74
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed, 1 Pinnacle-weg, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pinnacle Point Fynbos 74 is 'n mooi dubbelverdiepinghuis op die bekende Pinnacle Point Gholflandgoed en dit is ideaal vir 'n gesinvakansie of 'n groep vriende. Die huis spog met 'n pragtige see-uitsig.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 2 leefareas. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eerste en tweede leefarea het gemaklike banke voor 'n TV met DStv. Die braaikamer het 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n Jacuzzi. Veilige parkeerplek word voorsien.
Gaste kan Pinnacle Point Club se geriewe soos die gemeenskaplike swembad, klubhuis, gholfbaan en casino geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Pinnacle Point Fynbos 74 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Pinnacle Point Gholflandgoed, 1 Pinnacle-weg, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point Gholflandgoed, 1 Pinnacle-weg, Mosselbaai, 6511, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom