Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Piet se Plek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Piet se Plek is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Danabaai, Mosselbaai. Die huis is naby pragtige strande, die Pinnacle Point Gholfbaan, wynplase en natuurreservate.

Hierdie eenslaapkamerwoonstel spog met 'n lieflike uitsig oor die see en is vir 2 gaste geskik. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met draagbare braaigeriewe en 2 stoele.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek onder 'n afdak op die perseel. Boonop het die huis sonpanele.

Slaapplek

’n Bespreking by Piet se Plek sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Piet se Plek
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Ligging

  • Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Piet se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinaweg 79, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8d1a57a42253650769d6236c4f820a88efe6169223a99671d9d414aa4dadbcc3b9059f9e6166fad1dc08490e23dbf27c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 79 Nerina Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1979469 22.0443069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem