Pienaarsbaken Farm Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Lottie C - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig. Die moeite werd.
Kevin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Marita T - Mrt 2024
Algehele gradering
Gesellig, gasvry en interessant.
Johan F - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Johan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Hannah B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely place.
Lees meerNico K - Feb 2024
Algehele gradering
Baie gerieflike en skoon verblyf met alle geriewe en pragtige uitsig.
Elana E - Jan 2024
Algehele gradering
We would highly recommend staying at Pienaarsbaken Farm Cottages.
Derick J - Jan 2024
Algehele gradering
Saligheid op die plaas.
Retha H - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging en goed toegerus.
Megan P - Jan 2024
Algehele gradering
Everything we needed and more. Just perfect.
Carolize H - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker!
Albert V - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige ligging in groen Karoo. Absolute stilte met ongelooflike sterrehemel.
Chirna K - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker plaas atmosfeer.
Anneria V - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, skoon, gemaklik, verwelkomend.
Gc S - Des 2023
Algehele gradering
Perfek.
Albert W - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Cobus F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustige plaas om te herlaai na 'n lang pad.
Michelle W - Nov 2023
Algehele gradering
Home away from home.
Tony W - Sep 2023
Algehele gradering
Mountain View Cottage is wonderful, great views, excellent accommodation, farm peace.
Dewald K - Aug 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi en waarde vir geld.
Robin R - Mei 2023
Algehele gradering
Beautiful area and quality accommodation in a quaint farm cottage.
Lees meerFrieda N - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het Pienaarsbaken as oorslaap gebruik op pad Kaap toe en toe weer terug Gauteng toe.
Louise D - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige plaasomgewing.
Anita V - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus en vrede op 'n pragitge plaas - daar kan 'n mens ontspan en afskakel en net rus.
Jurie B - Feb 2023
Algehele gradering
Vinnige oornag halfpad tussen Graaff-Reinet en Middelburg.
Gerrie G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Debbie T - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Andre J - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Kisrten J - Jan 2023
Algehele gradering
Die atmosfeer is ongelooflik. Die eienaars van die plaas is vriendelik. Jy voel so tuis dis die natuur vir my als was pragtig.
Liesel P - Jan 2023
Algehele gradering
Die kothuise is "magical" en voel asof 'n mens in 'n ander tydgleuf instap. Ons kinders en hondjies het die plaaslewe baie geniet, al was ons net daar vir een nag.
Marlize E - Des 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Jennifer T - Des 2022
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Riaan C - Des 2022
Algehele gradering
Ons het lekker uitgerus by Pienaarsbaken.
Abrie B - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi, rustige omgewing.
Christelle D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.
Tilla K - Des 2022
Algehele gradering
Ongelooflike lekker oorslaap.
Barbara W - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig en natuurskoon wat die spanning van die lang rit verlig.
Lees meerMariette D - Des 2022
Algehele gradering
Dit was net wat ons wou hê.
Christel V - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs op die mooiste plek!
Tineke M - Nov 2022
Algehele gradering
Regtig baie netjies en skoon.
Karlien C - Nov 2022
Algehele gradering
Rustig, genotvol en gemaklik.
Ria D - Nov 2022
Algehele gradering
Pragtige skoon akkommodasie.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Riëtte K - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid en stilte op die plaas is voortreflik!
Kosie S - Sep 2022
Algehele gradering
Werkende plaas-omgewing.
Helena G - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging van plaas met die Mountain View huisie wat pragtige uitsigte het.
John D - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely place. Will definitely stay there again.
Lizelle S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Berdene D - Jun 2022
Algehele gradering
'n Besonderse ou plaashuis met plattelandse gasvryheid.
André C - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, pragtige uitsig.
Annamarie V - Mei 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en heerlike ontspanning na die lang pad.
Lynda Z - Apr 2022
Algehele gradering
Comfortable accommodation.
Jacques C - Apr 2022
Algehele gradering
Pure plaas.
Jan W - Feb 2022
Algehele gradering
Ons kom weer!
Lees meerTanja C - Jan 2022
Algehele gradering
Rusrig, gemaklik, netjies, pragtige omgewing.
Hester O - Jan 2022
Algehele gradering
'n Regte plaaskuier.
David T - Jan 2022
Algehele gradering
Relaxing and comfortable. The perfect stop over.
Elisna T - Jan 2022
Algehele gradering
So much more than a place to sleep.
Karien E - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike plek!
Larisa E - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Maria V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike gekuier.
Ren S - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plaas, perfekte oornagplek na lang reis.
Josh A - Des 2021
Algehele gradering
Great overnight stop in a tranquil environment.
Stefan S - Des 2021
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel.
Lees meerDirk S - Des 2021
Algehele gradering
Uistekend.
Fritz H - Des 2021
Algehele gradering
Oulik en netjies.
Lloyd B - Des 2021
Algehele gradering
Beautiful setting.
Nicholas S - Des 2021
Algehele gradering
Excellent
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Jaco en gesin voorsien 'n uitstekende plaasverblyfeenheid en sy planne om uit te brei in die toekoms is baie opwindend. Ons het ons verblyf deeglik geniet en sal terugkeer. Lieflike aand. Uitsigte, afgesonderdheid en huislike gerief roep ons terug.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil. Jy kan lekker ontspan en na die voëls kyk na 'n dag se reis.
Karen C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustige kuier.
Evert K - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
De Wet V - Okt 2021
Algehele gradering
Ons kon goed rus na ons daaglikse reis en het die stilte en werkende plaas geniet.
Lees meerCharles P - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige Karoo.
Gerhard T - Okt 2021
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Stephan D - Okt 2021
Algehele gradering
Deel van wittebrood-trip.
Carina D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly op die plaas.
Victoria G - Sep 2021
Algehele gradering
Pleasant stopover.
Suzette B - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker. 'n Unieke ervaring op die plaas.
Adrie W - Aug 2021
Algehele gradering
Interessant.
Dv H - Aug 2021
Algehele gradering
Weereens heerlik hier op die plaas gebly.
Johannes V - Aug 2021
Algehele gradering
Oornag gebly op pad kus toe.
Melanie A - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het van Pienaarsbaken as oornagakkomodasie gebruik gemaak.
Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderlike verbly op 'n karooplaas!
Duncan F - Jun 2021
Algehele gradering
A very nice experience which was thoroughly enjoyed by everyone.
Lees meerRobyn F - Jun 2021
Algehele gradering
Comfortable stay, neat and tidy, friendly host.
Susan C - Jun 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing, ideaal vir voëlkykers.
Shirley K - Mei 2021
Algehele gradering
Na waar daar rus en vrede is.
Lees meerWanda R - Mei 2021
Algehele gradering
The cottage was so charming!
Nf A - Mei 2021
Algehele gradering
Rustige oorslaap op die plaas.
Maryke M - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig.
Charlien C - Mrt 2021
Algehele gradering
Most beautiful farm and perfect stop over on the way to the Coast.
Jo-ann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Jaco is baie vriendelik en gasvry, cottage is pragtig en gerieflik. Sal beslis weer daar oornag.
Michiel D - Mrt 2021
Algehele gradering
'n Plaas met karakter en pragtige herrineringe uit vervloë dae.
Lees meerRonel T - Mrt 2021
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon en salige atmosfeer.
Nadine M - Feb 2021
Algehele gradering
Remote, quaint and peaceful.
Sarel P - Feb 2021
Algehele gradering
Aangename veblyf.
Robin E - Feb 2021
Algehele gradering
Quiet farm stay off the beaten track.
Julius S - Des 2020
Algehele gradering
Voorwaar 'n heerlike, stil en ideale plek om te oornag. Sal beslis volgende keer langer hier oornag.
Joeninne J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker oorslaapplek.
Retha L - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige verblyf en omgewing.
Wineen S - Des 2020
Algehele gradering
Oornagplek.
Li-alet S - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik - baie vriendelike ontvangs en baie netjiese geriewe.
Caroline B - Des 2020
Algehele gradering
Juweel in die Karoo.
David S - Nov 2020
Algehele gradering
Ideal unassuming getaway on a Karoo sheep farm.
Anja M - Aug 2020
Algehele gradering
Familienaweek.
Thomas C - Aug 2020
Algehele gradering
Baie dankie vir n wonderlike ervaring.
Jacquie H - Jan 2020
Algehele gradering
Very comfortable and homely.
Lynn M - Jan 2020
Algehele gradering
Comfortable and relaxing overnight stay.
Elsabe B - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n verrassing.
Hannelie A - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful views and attention to detail.
Natasha E - Des 2019
Algehele gradering
Excellent stopover location.
Anneke L - Des 2019
Algehele gradering
Absoluut heerlike verposing!
Dirk D - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Henk L - Des 2019
Algehele gradering
Pragtige, geskiedkundige Karoogeboue in 'n stil omgewing.
Rinus B - Nov 2019
Algehele gradering
Gasvrye gasheer. Presies soos beskryf.
Schalk V - Apr 2019
Algehele gradering
Vreedsaam en gerieflik.
Carl R - Jan 2019
Algehele gradering
As good as it gets.
Eugene M - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese, rustige akkommodasie.
Gerhard H - Des 2018
Algehele gradering
Rustig en stil, mooi uitsigte.
Ronel V - Des 2018
Algehele gradering
Net wonderlik!
Jaxques O - Des 2018
Algehele gradering
Wat 'n lekker plek om die vakansie te begin, Dit maak die langpad sommer korter.
Daniel N - Des 2018
Algehele gradering
Die stilte is bekoorlik.
Petra F - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlike naweekverblyf.
Annemarie H - Jul 2018
Algehele gradering
Uiters gemaklik.
Johnny D - Jul 2018
Algehele gradering
Die lug is skoon in die Karoo.
Jacobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome.
Marius E - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Patrick W - Apr 2018
Algehele gradering
No frills, no fuss just good value for money.
Natalie B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige aand om 'n lekker houtvuur, met skapies in die agtergrond en pragtige vlaktes. Was veral 'n welkome gevoel dat ons hondjies saam met ons daar kon bly.
Andrea P - Mrt 2018
Algehele gradering
Great hospitality on a beautiful farm.
Richard J - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolute rus vir die siel!
Michelle B - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik kalm.
Gert R - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer en verblyf gewees.
Elizna B - Jan 2018
Algehele gradering
Lafenis vir die siel.
Jacques P - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marlene W - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige plaasopstal en mooi ou geboue.
Gavin K - Des 2017
Algehele gradering
Kan Pienaarsbaken aanbeveel.
Rupert En Louise C - Des 2017
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer, goeie geriewe, vriendelike bestuur en 'n moet weer kom kuier.
Karin B - Des 2017
Algehele gradering
Pragtige Karooplaas wat veilig is in die middel van nêrens.
Karlien T - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties! Pragtige groen oase in die droeë Karoo.
Andrea P - Jul 2017
Algehele gradering
Wonderlik. Pragtige natuur.
Emma B - Jul 2017
Algehele gradering
Absoluut uitstekend.
Lees meerManie A - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties - Jaco is 'n goeie host!
Mike S - Des 2016
Algehele gradering
Rustigheid in 'n plaasatmosfeer.
Jeanette D - Des 2016
Algehele gradering
Huislike verblyf voorsien deur gasvrye mense.
Mark P - Des 2016
Algehele gradering
Peace and tranquility after a long day's travel.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig en vreedsaam na 'n lang dag se ry.
Ons het oorgebly by Pienaarsbaken Farm Cottages op pad na Sedgefield. Ons is 'n gesin van 4 met 'n 4 en 6 week oue baba. Die geriewe was lieflik, die eienaars baie gasvry en vriendelik en dit was 'n wonderlike manier om te ontspan na 'n lang dag se ry. Ons sou graag nog 'n dag of twee daar wou bly, dalk volgende keer. Dankie aan Amy en Jaco vir jou warm en hartlike gasvryheid.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Victoria G - Nov 2016
Algehele gradering
Die huisie is vol karakter en die omgewing beeldskoon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pienaarsbaken Farm Cottages, Langs die N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom