Piece of Paradise
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 1 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 300R1 533 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Piece of Paradise is 'n vakansiehuis met 3 slaapkamers wat in die oulike dorpie, Vermont naby Hermanus geleë is. Die huis is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die omliggende berge.
Daar is slaapplek vir 6 gaste in dié drieslaapkamerhuis en dit beskik oor 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort in die hoofslaapkamer, terwyl die tweede badkamer gedeel word en ook 'n bad en 'n stort het.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en kooktoebehore. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en 'n ingeboude braai-area, terwyl die sitarea 'n TV net DStv-PVR het. Parkeerplek is beskikbaar in die dubbelmotorhuis. 'n Omsetter en battery is beskikbaar tydens beurtkrag vir die ligte en TV. Ná 22:00 saans mag gaste ongelukkig nie meer buite braai nie.
Gaste kan in die omtrek swem, branderplankry, perdry, kajak in die see, voetslaan, wynproe en gholfspeel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink Piece of Paradise het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malmok-singel 85, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom