Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phalaborwa Town Guest House

Sakpas-dubbel/2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Dié kamer het gerieflike oornagverblyf en 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Baba's en kinders betaal ook, maak asb. seker julle tel hulle by die aantal gaste. Ekstra baba's, kinders en besoekers word nie toegelaat nie.

Spesiale aanbiedinge is net vir besprekings wat aanlyn gemaak word en nie by ontvangs nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coperate Standaardkamer A - Slaapplek vir 2
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n selfsorgkombuis, 'n lessenaar, WiFi, 'n TV met plaaslike TV-kanale en sekere DStv-kanale, asook braaigeriewe. Geen ekstra kinders of babas word toegelaat nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Baba's en kinders betaal ook, maak asb. seker julle tel hulle by die aantal gaste. Ekstra baba's, kinders en besoekers word nie toegelaat nie.

Spesiale aanbiedinge is net vir besprekings wat aanlyn gemaak word en nie by ontvangs nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Coporate Gesinskamer B - Slaapplek vir 5
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 5 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-kamer bied slaapplek aan 5 gast en het 'n koningingrootte-bed, 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, lessenaar, WiFi, 'n TV met plaaslike kanale en sekere DStv-kanale en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Baba's en kinders betaal ook, maak asb. seker julle tel hulle by die aantal gaste. Ekstra baba's, kinders en besoekers word nie toegelaat nie.

Spesiale aanbiedinge is net vir besprekings wat aanlyn gemaak word en nie by ontvangs nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palm-laan 35, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b04bf92b61b8c78a25dd3a8d42654291162c3c95c732541cf49ad630b7b33263eebdfb7cd2bdfb82b076ed4eedad85e52d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 198 5 1 5 35 Palm Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.946792195142 31.13743185997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem