by Pepper Tree Venue & Gastehuis | LekkeSlaap
+35

Pepper Tree Venue & Gastehuis

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Pepper Tree Venue & Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jean A - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean A
Besigheidsreis

Excellent feedback for colleagues.

Suggestion: Plated breakfast, guest would like to be asked scrambled or fried eggs, bacon or no bacon.

Frik D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik D
Besigheidsreis

Vinnige sakereis, rustige oorbly by gastehuis.

Die gastehuis is so op die buitewyke van Bloemfontein, maar steeds naby genoeg geleë aan al die nodige geriewe. Die kamers is netjies, goed ingerig, bevat al die nodige. Die ontbyt was heerlik, smaakvol en vullend. Die eienaars en personeel was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons firma sal definitief weer van hul gebruik maak.

Sunette A - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Beautiful setting! Very clean! Healthy, good breakfast! Friendly, professional staff!.

Marcel J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, rustige plek!

Wat 'n pragtige en stylvolle plek! Vanessa en Charné was so vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle het selfs moeite gedoen met veranderings aan ons ontbyt a.g.v. dieëtvoorkeure wat hul self opgelet het. Kamers is volledig ingerig met aandag aan selfs die kleinste detail van dinge wat mens mag nodig hê. Ons sal vir seker weer by hulle gaan oornag!

Anthonie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike plek!

Ons het dit geweldig baie geniet!

Sam P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P
Besigheidsreis

Baie stil buite die stad lawaai. Moderne en mooi kamers. Kom kuier weer.

Sien sterre.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 5 Kenilworth, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT2KDrmR89G0MQ5PowXTYjStONCBPLEuZtafg6KL0b8Y8nH0cA9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Plot 5 Kenilworth Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.029840759758 26.151741743088
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem