Pensão Guest Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Riaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik.
Elriette D - Nov 2023
Algehele gradering
Very friendly staff!
Inge T - Nov 2023
Algehele gradering
Vinnige oorstop in Nelspruit vir die Kaapse Hoop Marathon.
Lees meerChris D - Jul 2023
Algehele gradering
Did not enjoy it.
Nicolene S - Jun 2023
Algehele gradering
Is vriendelik ontvang, kamers netjies, ontbyt is lekker, maar die plek is baie verwaarloos.
Riaana L - Mei 2023
Algehele gradering
Die Lodge lyk glad nie soos op die foto’s wat op web gewys word nie.
Andrew J - Des 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Deon V - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, vriendelike mense.
Christie V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik, met heerlike swembad reg voor ons deur.
Heidi P - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker, baie gasvry.
Rachel G - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Ruan S - Feb 2020
Algehele gradering
Die plek is skoon en ek was baie goed ontvang.
Lees meerAnonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Morne V - Aug 2019
Algehele gradering
Vriendelike en professionele personeel.
Annetjie L - Jul 2019
Algehele gradering
Ruim, prakties en waarde vir geld.
Judy R - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon,veilige en netjiese plek, wat baie bekostigbaar is.
Ronel B - Mei 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Mthoko M - Des 2018
Algehele gradering
Perfect place to be.
Mbali M - Okt 2018
Algehele gradering
Tranquil environment, clean rooms and linen.
Japie E - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Frikkie F - Jul 2018
Algehele gradering
Verblyf was gemiddeld, voel wel nie veilig met skuifdeur nie. Baie beweging na 12 in die aand gewees
Hantie A - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike diens.
Hanlie V - Jan 2018
Algehele gradering
Ok
Dimakatso M - Des 2016
Algehele gradering
Great place to stay.
Andre D - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Sonja S - Sep 2016
Algehele gradering
Veilig, netjies en gerieflik.
Louise Z - Aug 2016
Algehele gradering
Was awesome.
Mache P - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie diens, heerlike ontbyt en lekker naby om die Innibos-fees te geniet.
Carina V - Jun 2016
Algehele gradering
Rustig, stil en baie spasie.
Rudi O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjies.
Coreen A - Apr 2015
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras!
Stienie L - Mrt 2015
Algehele gradering
My verblyf was glad nie 'n positiewe ervaring nie.
Lees meerBernice V - Mrt 2015
Algehele gradering
Was heerlik om daar te bly, sal vir seker weer as ek in Nelspruit moet oornag. Pragtige, veilige omgewing.
Gawie N - Feb 2015
Algehele gradering
Pragtige plek. Regtig waarde vir jou geld. Ontvangsdame baie vriendelik en behulpsaam.
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Magda-straat 11, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom