Pension Pelham Park
6 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Semi-selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en 'n elektriese tweeplaatstoof met 'n oondjie.
Huisreëls
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jesmond-weg 112, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom