Penguin’s Nest
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Penguin's Nest is 'n idilliese strandhuis in die hartjie van Bettysbaai en dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n driekwartbed en enkelbed. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix en Showmax. 'n Omsetterbatterystelsel is in die geval van beurtkrag beskikbaar. WiFi word voorsien.
Die binnebraaikamer het 'n etenstafel en 'n sitarea. Die omheinde tuin bied 'n veilige ruimte vir kinders om te speel en volwassenes om te ontspan.
Slaapplek
’n Bespreking by Penguin’s Nest sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lucille Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 370
Jaar gelys 5
Ligging
- Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom