Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penfield

The Fisherman’s Cottage
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie bekoorlike oopplan-kothuis is slegs vir 2 volwassenes geskik. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die stoep buite het braaigeriewe en 'n etenstafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Dit sluit 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaar se honde ook op die perseel woon.
Gaste is welkom om hul eie honde saam te bring mits dit vooraf gereël word.
'n Opsionele skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Pool House
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Pool House is 'n ruim eenslaapkamerhuis met slaapplek vir 2 volwassenes met 2 kinders, of 'n paartjie. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. 2 matrasse kan vir kinders voorsien word. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus. In die leefarea is daar 'n kaggel, 'n kroeg, 'n pooltafel, 'n etenstafel en 'n gemaklike sitkamerstel. Buite is daar 'n stoep met 'n swembad en 'n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. daarop dat die eienaar se honde ook op die perseel woon.
Gaste is welkom om hul eie honde saam te bring mits dit vooraf gereël word.
'n Opsionele skoonmaakdiens is op versoek en teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecca545df8bd0efb3ecb7a39bf3c39d32962d6603b4ba5c6dc26be7865768b709d9db466228a11f1b8a5f0678460387b98ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Lower Lotheni Road Penfield 3280 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.343855299847 29.900982438654
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem