Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Hut

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is streng in die kothuis verbode.
Gaste moet asb. die deure en vensters toe hou wanneer hulle die perseel verlaat.
Gaste moet asb. alle ligte, verwarmers, waaiers en die kaggel afskakel wanneer hulle die perseel verlaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar word versoek dat gaste asb. die perseel en die eienaars se besittings moet respekteer.
Gaste moet enige breekskade of skade by die eienaars aanmeld.
Gaste moet asb. die privaatheid van ander gaste respekteer.
Enige harde geraas of musiek word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3800292aaea2469a484e3b8355e95d672d2b956ebf64247db45c2f43584e79e36243123bf71a289ed39e80f12a6224078a51?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem