Pear Tree Kampeer Terrein
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Alewyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Pierre D - Mrt 2024
Algehele gradering
Mense is baie vriendelik. Het ons welkom laat voel.
Gerhard F - Feb 2024
Algehele gradering
Privaat ablusie, genoeg spasie.
Dalena F - Des 2023
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon. Mooi plekkie.
Lilian M - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Butch D - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelike, behulpsame eienaars. Basiese, maar voldoende, geriewe.
Fanie K - Apr 2023
Algehele gradering
Avontuur, met die eienaar se geweldige kennis wat hy met graagte deel.
Alicia B - Mrt 2023
Algehele gradering
As a solo traveller, I felt at ease.
Ansie G - Aug 2022
Algehele gradering
Very nice and interesting.
Emil K - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, ligging is goed.
Jac L - Aug 2022
Algehele gradering
Ons groep het die rustigheid van die kamp, die netheid van die badkamers en die vriendelikheid van die eienaar geniet.
Muriel V - Aug 2022
Algehele gradering
Location. Own ablution. Clean.
Welmarie L - Feb 2022
Algehele gradering
Awesome.
Barry D - Jan 2022
Algehele gradering
Easy, relaxed camping right in the beautiful town of Loxton!
Laetitia S - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige kampterrein in die middel van die stille Loxton.
Henry V - Des 2021
Algehele gradering
Eenvoudig maar al wat nodig is.
Edian V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Barend V - Des 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon. Niks meer nodig nie.
Ian S - Okt 2021
Algehele gradering
Comfortable, friendly, quiet - wonderful.
Renate N - Aug 2021
Algehele gradering
Die staanplekke is basies, maar baie netjies. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam en gesels graag met jou.
Stephan C - Jul 2021
Algehele gradering
Koud, maar lekker.
Nelleke K - Jun 2021
Algehele gradering
Pear Tree kampterrein is tops.
Jan V - Mei 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens van Alewyn
Pear Tree Kampeer Terrein se terugvoer
Ons verwelkom u graag terug. Dankie dat u bydra om Loxton 'n bestemming te maak in hierdie onseker tye.
Barnie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Was heerlik skoon en veilig. Gasvryheid en lekker warm water en skoon geriewe.
Pear Tree Kampeer Terrein se terugvoer
Pear Tree wil poog om aan u ware Karoo gasvryheid te bied. Ons streek maak staat op gaste soos u om weer hier aan te kom. U is en bly ons beste ambassadeurs. Loxton groete
Suzette S - Sep 2020
Algehele gradering
Pear Tree is 'n klein juweel in Loxton!
Pear Tree Kampeer Terrein se terugvoer
Dit is ons missie om u vakansie ervaring aangenaam te maak. Dankie vir die ondersteuning.
Natali S - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en rustig.
Pear Tree Kampeer Terrein se terugvoer
Baie dankie vir u kommentaar. Ons hoop om selfs meer te bied tydens u volgende besoek.
Pj V - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid. Netheid pluspunt.
Pear Tree Kampeer Terrein se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om u weer binne die nabye toekoms te akkomodeer. Ek verstaan dat u besorg is oor veiligheid. Wees verseker dat ons nog in Loxton kan uitkamp sonder om agter elektriese heinings en tralies te skuil. Die dorp is absoluut veilig.
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Beaufortstraat en Schalkwykstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom