Pear Tree Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pear Tree Cottage is 'n bekoorlike klipkothuis in die pragtige Cavershamvallei en is die ideale basis om die Midlands Meander te verken. Dié kothuis word omring deur 'n prentjiemooi omgewing met baie spasie vir kinders om rond te hardloop, met 'n bal te speel of om fiets te ry. Die perseel grens aan 'n rivier wat slegs 'n entjie se stap vanaf die kothuis is.
Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasoond en -stoof, yskassie en gratis tee en koffie. Daar is ook braaigeriewe buite.
Daar is nie 'n TV in die kothuis nie, maar wel WiFi.
Die kothuis is naby The Groves Wedding Venue, Piggly Wiggly en Michaelhouse-skool.
Slaapplek
’n Bespreking by Pear Tree Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dominique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Jare op LekkeSlaap 5
Ligging
- Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pear Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom