Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Peach House
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.4/5
Anthony F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anthony F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maybe good for a stay over only.

Although the air conditioning was not advertised, it did not work in the middle of the Karoo. A double bed was requested, and it was indicated to be fully booked, although we were the only tenants for the night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

So gemiddeld.

Eienaar het groot skaaphond wat bly waar ons ingang was, baie sleg gewees. Hond het teen ons opgespring en pote het seergemaak. Hond het geen maniere! Dis onaanvaarbaar. My man het hom per ongeluk in straat laat beland, drama! Nie prop gehad vir ketel. Nie deur voor badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anri D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri D
Gesin met tieners

Netjies en skoon, vriendelike diens, veilig, sentaal geleë.

Baie dankie vir die vriendelike verwelkoming. Alles was pragtig en skoon, sal beslis Peach House aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caroline S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline S
Saam met vriende

Comfortable stay over destination.

A good stay-over destination to or from Cape Town. Twin room with comfortable beds, tea/coffee station and TV. The bathroom doesn't have a door (which was fine for us but may be a consideration for others). Offered safe parking and had WiFi. Neighbourhood is a quieter part of town but this night the neighbour was a bit noisy. Friendly hostess who sent loadshedding schedule ahead of time to plan accordingly. A good choice for a stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye ontvangs en netjiese kamer.

Sal vir seker dit aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf.

Ons het 'n hartelike ontvangs geniet en die Karoo-hitte is gou verdryf met heerlike, yskoue water. Die kamer was smaakvol en gerieflik ingerig. Afgesien van die beperkings wat beurtkrag op ons verblyf geplaas het, bv. WiFi ens. was die verblyf baie aangenaam. Na lekker beskuit en koffie kon ons vroeg die volgende dag weer die langpad aandurf.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Peach House se terugvoer

Baie dankie, julle is welkom om weer aan te kom. Al is dit net vir 'n koppie koffie.

Peach House
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vivierstraat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30b62c4ec11b6db52794699f3de28450b282531ddf443aabbb50245f30a67a583daa518f9a597dc09c084c33d119e220ba9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 3 Vivier Street Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.357633018297 22.595348652779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem