Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paxton Luxury Apartments

Selfsorg
Deluxe Partial Sea View
Vanaf
Vanaf R1 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel het 'n koninggrootte-bed wat ook as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die woonstel het 'n badkamer met 'n stort, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster, glase en eetgerei. Daar is 'n eetarea met 2 stoele, 'n TV en gratis WiFi. Die woonstel het ook 'n balkon met 'n gedeeltelike uitsig oor die see.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf, ketel en broodrooster insluit.

Huisreëls

Die breekskadedeposito word gebruik indien daar skade of breekskade tydens die verblyf plaasvind. Indien daar geen skade is nie, word die volledige deposito binne 3 tot 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Street View
Vanaf
Vanaf R1 999
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die woonstel het 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en daar is 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Die woonstel het 'n TV en gratis WiFi, asook 'n balkon.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die breekskadedeposito word gebruik indien daar skade of breekskade tydens die verblyf plaasvind. Indien daar geen skade is nie, word die volledige deposito binne 3 tot 7 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive Front facing
Vanaf
Vanaf R2 080

Executive Sea View

  • Kapasiteit: 96 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Humewood-weg 1, op die hoek van Humewood-weg en Mansions-laan, Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), 6013, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29e4b0185d945535aefd92247ab4f4b7653a5053c91cb841a4b231c29b88289062d72998b7d2cf6579c3a69329c8737934c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Humewood Road, Corner of Humewood Road and Mansions Avenue Humewood 6013 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.976269448546 25.645765728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem