Paternoster Studio
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2024 tot 6 Mei 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R980R882 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Paternoster Studio is 'n sonnige oopplan-eenheid in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie aan die Weskus. Dié dorpie is 'n gewilde toeristebestemming vir gaste wat op soek is na die Mediterreense styl wat die hemelblouwaters, witkalkgeboue, tradisionele vissersargitektuur en eindelose wit strande insluit.
Die ateljee is geskik vir 2 gaste en het 'n gekombineerde leef-, kombuis- en slaaparea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is vir selfsorg met 'n tweeplaatgasstofie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n yskassie toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die eenheid het 'n dek met ingeboude braaigeriewe.
Let asb. daarop dat die TV nie aan DStv gekoppel is nie. 'n HDMI-kabel word voorsien en gaste kan hul eie skootrekenaar saambring om op hul eie rekening programme te stroom.
Slaapplek
’n Bespreking by Paternoster Studio sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Camilla Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 291
Jaar gelys 8
Ligging
- Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Paternoster Studio het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbank Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandloperstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18