Paternoster Lodge
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Jaar gelys 5
Opsomming van Resensie
Philip S - Apr 2024
Algehele gradering
Will definitely be back.
Johan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Great scenery and beautiful restaurants.
Jackie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n fees om by Paternoster Lodge te bly! Alles was perfek!
Scarlett C - Mrt 2024
Algehele gradering
Ruim, netjies, uitstekende see-uitsig.
Christiaan J - Feb 2024
Algehele gradering
Amazing.
Riaan P - Jan 2024
Algehele gradering
Nice.
David H - Jan 2024
Algehele gradering
Ons kuier baie geniet en sal graag wil terug gaan.
Mariette N - Des 2023
Algehele gradering
Perfectly situated stay.
Paternoster Lodge se terugvoer
Thank you, Mariette, for the beautiful review. Really appreciated.
Izelle G - Des 2023
Algehele gradering
Amazing accommodation.
Paternoster Lodge se terugvoer
Thank you, Izelle, for the beautiful and positive feedback. Really appreciated. Looking forward to welcoming you back.
Elsa V - Des 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Paternoster Lodge se terugvoer
Geagte Elsa V
Baie dankie vir die terugvoering, ek wil net dit verduidelik dat ons geensins op LekkeSlaap adverteer dat ons kamers 'self-catering' is nie, Paternoster Lodge is 'n bed en ontbyt.
Beskrywing van Kamer op LekkeSlaap se webtuiste is soos volg.
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook gratis WiFi, lugversorging, 'n plasma-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ek vra om verskoning as daar enige onduidelikheid was oor die kamers se beskrywing en sal LekkeSlaap ook nader om dit te verduidelik.
Groete
Nicolette B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier. Net 'n jammerte geen Wifi was beskikbaar nie.
Christine P - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies.
Lou-anne V - Apr 2023
Algehele gradering
Picture-perfect beach spot!
Paternoster Lodge se terugvoer
Lou-Anne
Thank you for the wonderful review, it was a pleasure having you.
Looking forward to welcoming you back to Paternoster Lodge.
Regards, Management
Adele P - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf is baie netjies en skoon en as jy gelukkig is kan jy buite sit en 'n uitsig oor die see hê.
Paternoster Lodge se terugvoer
Geagte Adele
Baie dankie vir die terugvoering, rakende die kroeg en restaurant wat toe is op Maandae, voor julle aankoms het ek persoonlik via foon oproep vir julle verduidelik dat die restaurant toe is op maandae en aangebied om n bespreking by die ander restaurante te maak wat wel oop is, julle het egter vir my laat weet dat julle fine is om n plekkie te kry om ete te geniet.
Op die webwerf se aanboek vorm is dit ook aangedui dat die restaurant en kroeg toe is op Maandae om hierdie tiepe misverstande te vermy.
Sien daarna uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete.
Bestuur Span
Heinrich S - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend
Paternoster Lodge se terugvoer
Heinrich
Baie dankie vir die terugvoering,
Sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete.
Bestuurspan
Rudolph D - Feb 2023
Algehele gradering
Kan Paternoster Lodge hoog aanbeveel vir verblyf.
Paternoster Lodge se terugvoer
Rudolph
Baie dankie vir die uitstekende terugvoering.
Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Bestuurspan
Wilma Daniels D - Feb 2023
Algehele gradering
Deur wat kap heelnag, ons moes onsself innoveer sodat ons 'n rustige nag kon hê.
Sherry J - Jan 2023
Algehele gradering
What an incredible stay we had! The staff are incredibly helpful and go above and beyond. Well done on a fantastic lodge and restaurant.
Steven B - Jan 2023
Algehele gradering
A good short stay.
Aletta K - Des 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Beste geleë. Prentjiemooi.
Lees meerAnria H - Des 2022
Algehele gradering
Gasvryheid met 'n lieflike uitsig.
Nicolas B - Nov 2022
Algehele gradering
It was OK, very expensive though, limited selection at breakfast, all round disappointing.
Annelize R - Sep 2022
Algehele gradering
Mooiste uitsig.
Jean D - Jun 2022
Algehele gradering
Vriendelike diens, personeel wat omgee.
Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon en baie groot kamer en badkamer, heerlike ontbyt, vriendelike diens.
Lees meerLouise V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Johanita P - Apr 2022
Algehele gradering
Beautiful setting, friendly staff, neat and tidy and good value for money.
Lilly R - Des 2021
Algehele gradering
Loved our stay. Facilities were great.
Lee B - Aug 2021
Algehele gradering
Kos was baie lekker en waiter was vriendelik.
Lees meer- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Augustine-weg 64, Kliprug, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom