Parsie 1
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Parsie 1 is ’n selfsorghuis op 'n veilige ekokuslandgoed naby Mosselbaai. Dié landgoed is in ’n natuurlike omgewing, omring deur fynbos, verskeie wild, voëls en reptiele. Dis net ’n entjie se ry vanaf winkelsentrums, Mosselbaai se strande en Pinnacle Point Gholflandgoed.
Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 kamers, 3 badkamers, gastetoilet en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ’n koningingrootte-bed, die derde kamer het ’n koningingrootte-kamer en die vierde kamer het 'n driekwartbed met 'n uittrekenkelbed. Die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Daar is ook ’n gastetoilet en wasbak. Die koningingrootte-slaapkamer op die onderste verdieping het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en toonbank met stoele. Die eetarea het ’n etenstafel vir 6 en die sitarea het ’n TV met Netflix en Showmax. Daar is ook ’n beskutte stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai-area. Die stoep lei na ’n swembad.
Die huis is ideaal vir ’n gesinsvakansie, daar is ook 'n klimraam vir kinders.
Slaapplek
’n Bespreking by Parsie 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Parsie 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vygiestraat 1, Village on Sea, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom