Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parksig Selfsorg

Net Slaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid met lugversorging en 'n privaat ingang bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe, onbeperkte WiFi en die eenheid het 'n privaat stoep. Hierdie eenheid het 'n skakeldeur wat na Tevrede en Meer Tevrede lei, indien verkies.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
- Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar.
- Die eenheid is nie volledig vir selfsorg ingerig nie, maar het verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en ketel in.
- Geen troeteldiere

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tevrede
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit het lugversorging, 'n privaat ingang en 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en die eenheid lei na 'n privaat stoep. Hierdie eenheid het 'n skakeldeur wat na Meer Tevrede en Net Slaap lei, indien verkies.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Verhit-en-eet-geriewe met 'n mikrogolf en ketel.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
- Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar.
- Die eenheid is nie volledig vir selfsorg ingerig nie, maar het verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en ketel in.
- Geen troeteldiere

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Meer Tevrede
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is ideaal vir 2 gaste. Dit het lugversorging, 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort. Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Onbeperkte WiFi is beskikbaar en die eenheid lei na 'n privaat stoep. Hierdie eenheid het 'n skakeldeur wat na Tevrede en Net Slaap lei, indien verkies.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg. Verhit-en-eet-geriewe met 'n mikrogolf en ketel.

Huisreëls

- Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere.
- Swemhanddoeke is op versoek beskikbaar.
- Die eenheid is nie volledig vir selfsorg ingerig nie, maar het verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolf en ketel in.
- Geen troeteldiere

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottlaan 3, Musina, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68f09447cf6ecc0b9eb7a7dc3a4e543b0583ad46c2a486a97e26fc751782ad79ec279d23a560c3fe912f4ac5394f89c6cfc3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 3 Scott Avenue Musina 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.354212087062 30.035520788955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem