Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Self Catering 2

Selfsorg
Eenheid P6
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas en 'n mikrogolfoond. 'n Braaipan is ook op versoek beskikbaar en die eenheid het nie 'ns toof nie. Daar is 'n TV met plaaslike kanale. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P3
Vanaf R1 140
R1 140 R969
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid kyk uit oor die swembad en is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P4
Vanaf R1 140
R1 140 R969
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie aparte slaapkamer is gerieflik ingerig vir 4. Dit beskik oor lugversorging, 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n ruim kombuis met 'n stoof en oond, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Verder is daar ook 'n TV met plaaslike kanale. Die eenheid kyk uit oor die swembad en het 'n privaat onderdak-braaiplek. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P1
Vanaf R1 280
R1 280 R1 088
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig vir 2. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P2
Vanaf R1 280
R1 280 R1 088
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig met lugversorging. Die oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Daar is 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar en die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P7
Vanaf R1 280
R1 280 R1 088
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid is gerieflik ingerig en dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. 'n Slaapbank of enkelbed kan op versoek in die kamer bygevoeg word. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n braaipan, maar geen stoof nie. Daar is ook 'n TV met plaaslike kanale beskikbaar. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P8 en P9
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers is op die boonste vloer en kan saam bespreek word vir 'n gesin van 4, of P8 kan vir 'n paartjie bespreek word. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n elektriese braaipan. Die eenheid het nie 'n stoof nie. Daar is lugversorging en 'n TV met plaaslike kanale. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid P5
Vanaf R1 560
R1 560 R1 326
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie aparte slaapkamer beskik oor 'n dubbelbed, 'n slaapbank in die leefarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan is op versoek beskikbaar. Die eenheid het nie 'n stoof nie. Verder is daar ook 'n TV met plaaslike kanale en 'n ingeboude kroeg- en braai-area. Hierdie eenheid het ook gratis Wi-Fi

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Elke eenheid het 'n kombuisie, maar geen stowe nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swartstraat 33, De Duin, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0OTY3NzgwLWM5MDYtNGZhYy1hMmY5LWU4MWI0MzkzMzMzOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 4 5 1 3 33 President Swart Street De Duin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.570055555556
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem