Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palm Valley Inn

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R650 administrasiefooi en R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg vir maksimum 12 gaste.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Alhoewel sekere soorte funksies op versoek toegelaat word, moet dit altyd vooraf goedgekeur word.
Geen ongemagtigde gaste word toegelaat nie.
Let asb. dat Palm Valley Inn in 'n woonbuurt geleë is en gaste moet dus bedagsaam wees teenoor bure in terme van die geraasvlakke.
Die buurt se stiltetyd begin om 22:00.
Rapporteer asb. onmiddellik enige skade.
Geen kos of drinkgoed word bo-op die pooltafel en ander speeltoerusting toegelaat nie.
Gaste se skoene word nie op die matte toegelaat nie.
Gaste moet asb. nie in die slaapkamers eet of drink nie.
Gaste moet asb. nie die tuinbeddens gebruik om sigarette te blus nie. Asbakkies word slegs vir buite gebruik voorsien.
Maak asb. seker dat die skottelgoedwasser gelaai en aangeskakel is voor uitklok.
[2 skottelgoedwassertablette word per dag verskaf.]
Maak asb. seker dat alle kos en vullis uit die huis verwyder is met uitklok.
Maak asb. gebruik van die vullisdrom wat voorsien word.
Gaste moet asb. verhoed dat onverseëlde vullis in die vullisblikke val.
Let asb. dat strandhanddoeke nie voorsien word nie en dat swembadhanddoeke slegs vir gebruik op die perseel is.
'n Swembad-veiligheidsnet is beskikbaar op versoek vir ekstra veiligheid en sekuriteit.
'n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens kan op versoek voorsien word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R4 099
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R4 099
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R4 099
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-weg 9, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c7435008709bad5b08b82f02923f34065c1761e2575e0e19af22e9a3bd83eade33bd89fde2331de881729b9a5fe01ceffac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 099 per nag (plek vir 16) 9 Prospect Road Walmer 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.974262555422 25.598911682515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem