Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paardefontein - Rivierhuisie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Paardefontein - Rivierhuisie
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elmarie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasverblyf rus vir jou siel.

Paardefontein is regtig hoogs aan te beveel weg van enige selfoonopvangs en net die natuur te geniet. Dit is 'n baie netjiese plaas en die rivierhuisie kom niks kort nie. Sal ook aanbeveel om te ondersteun met die roosterkoeke wat sy maak. Dit is heerlik en sy staan niks terug vir Tannie Poppie in Laingsburg nie. Dalk net so lekker of selfs beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A thoroughly peaceful and enjoyable weekend.

The hosts were very friendly and accommodating. There was, however, a problem with flies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Paardefontein - Rivierhuisie se terugvoer

We will attend to the flies. However, there were more flies than usual due to the humidity and the rain that followed. That's living on a farm for you!

Paardefontein - Rivierhuisie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Paarde Fontein Plaas Erfdeel 1, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa77c4cf87767e44435f53436a16a3091024cea919115b593eacfbdee3d954f15deae69afd211a9f42c30d6d6b7b89532c8cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Farm Paarde Fontein Portion 1 Merweville 6940 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.677973215176 21.665610104709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem