Villa On The Edge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 15, Oesterbaai, 2225, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa On The Edge is 'n selfsorghuis in Oesterbaai en bied 'n mooi see-uitsig, veral van die balkon en stoep af.
Die huis is geskik vir 10 gaste en het 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en hul eie badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is nog 2 enkelbeddens in die vyfde slaapkamer en die kamer het sy eie badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n eetarea en gemaklike banke. Verder is daar 'n slim-TV en WiFi.
Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n stoep wat sitplek en braaigeriewe het.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa On The Edge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 16
Jaar gelys 9
Ligging
- Mosselstraat 15, Oesterbaai, 2225, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa On The Edge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mosselstraat 15, Oesterbaai, 2225, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom