Oyster Catcher
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jan 2024 tot 4 Jan 2025.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rebelsrus 32, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R3 500R2 975 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Oyster Catcher word met fynbos en voëlspesies eie aan die Cape St Francis-kuslyn omring. Hierdie selfsorg-eenheid is gerieflik ingerig in die Rebelsrus Private Nature Reserve en bied slaapplek aan 7 gaste.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers met 'n see-uitsig, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.
Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb hul eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, of hulle kan in die sitkamer voor die TV met DStv ontspan of die see-uitsig vanaf die stoep bewonder.
Die huis het nie WiFi nie en daar is beperkte selfoonopvangs. Die huis maak ook gebruik van sonkrag en reën- of fontuinwater.
Oyster Catcher is 2 km vanaf die Rebelsrus Private Nature Reserve se strand en 9 km vanaf Cape St Francis St Francisbaai geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Oyster Catcher sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 3
Ligging
- Rebelsrus 32, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Oyster Catcher het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kouga-Omgewing Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Rebelsrus 32, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom