Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Out of Bounds - Highland Gate 1018

Gastehuis
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 R6 750 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Out of Bounds - Highland Gate 1018 is 'n bekoorlike vakansiehuis op die Highland Gate Golf and Trout Estate aan die buitewyke van Dullstroom en is ideaal vir 'n rustige wegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Vier van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die vyfde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Twee van die en suite-badkamers het baddens en storte, en die ander 3 en suite-badkamers het slegs storte. WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 2 sitareas met gemaklike sitplek, 'n TV, 2 kaggels, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan die binnebraaigeriewe benut, in die binneswembad afkoel en die uitsigte oor die natuurlike omgewing geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Out of Bounds - Highland Gate 1018 is net 20 km vanaf die bekoorlike dorpie Dullstroom. Gaste kan die verskeie winkels en restaurante in dié dorp besoek, by die Highland Gate Golf Club verkeer, of die skoonheid van die Amberly Mountain-reservaat gaan bewonder.

Slaapplek

’n Bespreking by Out of Bounds - Highland Gate 1018 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Out of Bounds - Highland Gate 1018
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lize Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 6

Ligging

  • Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Out of Bounds - Highland Gate 1018 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
R7 500 R6 750
per nag (plek vir 10)
Vanaf R7 500
R7 500 R6 750
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfonteinweg, Highland Gate Golf and Trout Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe528ff263558e02f6c74b5044d8668cfd2f083fa9e98beae6e2fd049dc0930a2aa2fddba8871a38b299058e676adfa8a9efc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 500 nouVanaf R6 750 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Kruisfontein Road Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.457729088752 30.207480134509
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem